bicycle_yellow.png
external image 2004_Litespeed_Saber_Bicycles.jpg
Moderene Fiets
external image headset-thumb.jpg
Die fiets se'"nek."
external image Bicycle_Parts.jpg
Die fiets se parte soos die saal,trappe,as,busse,rate stelsels
external image Bike-down.jpg
n Fiets ry grapie
Die eerste fiets
Die eerste fiets met twee wiele was in 1865 gemaak toe die pedale nog dierek op die voor wiel gesit het.Die fiets was bekend as die “Fast Foot .’’Die fiets was totaal en al uit hout gemaak en later met metal speke en ruber wiele gemaak.Die gemeenskap se paaie was van steen wat dit vir die fiets baie ongemaklik gemaak het om te ry.
Fietse In Nederland
Ons het die antwoord gekry hoekom en waarom fietse in Nederland so gewild is.Wel Nederland is baie kleiner as Suid-Afrika so die dorpies daar is baie nader aan mekaar so as jy iewers wil gaan doen jy dit in styl met jou fiets,nog n rede is dat fiets ry is al n gewoonte in Nederland so dis nie vir hulle snaaks as jy met jou fiets dorp toe gaan nie. Nederland is ook n baie plat gebied so dis baie makliker om daar met n fiets te ry as n Suid-Afrika.




Bakfiets.jpg
Voorbeeld van `n gewone bakfiets

n voorbeeld vaaan n bakfiets.

.


Bronne lys:
1. Www.alibaba.com
2. Www.rickenberg.net
3. Cutemess.blogspot.com
4. Fietsen.web-log.nl